Springgety

Author:
Chanette Paul
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

South Africa

Springgety Out of stock

Short description

Die verhaal speel af op Kruisbaai, ’n plek waar die dood tasbaar na siele vra. Teen wil en dank word Lily die katalisator waardeur Kruisbaai se donker verlede onthul word. Is daar iemand wat besluite neem oor lewe en dood? En wat ís dit aan die plek wat maak dat almal hulle so verlustig in ongeoorloofde vleeslikheid? Springgety het ’n fassinerende storielyn, interessante karakters en genoeg kinkels om die leser tot aan die einde aan die raai te hou.

Long description

Die verhaal speel af op Kruisbaai, 'n plek waar die dood tasbaar na siele vra. Daarvan getuig die vier kruise op Springklip. Maar daar hoort 'n vyfde kruis, weet Lily Reyneke, want vandat sy Maja se voetspore na Kruisbaai gevolg het, het Springklip nog 'n lewe geeis - een wat gespring het, of gestamp is. Teen wil en dank word Lily die katalisator waardeur Kruisbaai se donker verlede onthul word. Want die vrae hou nie op nie. Is daar iemand op Kruisbaai wat besluite neem oor lewe en dood? En wat is dit aan die plek wat maak dat almal hulle so verlustig in ongeoorloofde vleeslikheid?

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799338775
Publication date:
October 2007
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
580

Other products to consider

Die tuiskoms
Die tuiskoms

Author:
Sophia Kapp
Now R195.95
(eB 1960)
Night Moves
Night Moves

Author:
Heather Graham
Now R45.95
(eB 460)
01: Dust to Dust
01: Dust to Dust

Author:
Heather Graham
Now R72.95
(eB 730)
Anderkant Pontenilo
Anderkant Pontenilo

Author:
Irma Joubert
Now R171.95
(eB 1720)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project