Staan in die algemeen nader aan vensters

Author:
Loftus Marais
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Staan in die algemeen nader aan vensters Out of stock

Short description

In hierdie debuutbundel word die vier aparte leefruimtes van 'n sprekerstem poeties ontgin.

Long description

In hierdie debuutbundel word die vier aparte leefruimtes van 'n sprekerstem poeties ontgin. Die studentedorp, die voorstad, die stad en ook die platteland word op soms speelse, soms intieme wyses ondersoek, en die verweefdheid van ruimte en identiteit word stadig aan die leser uitgele. In al hierdie ruimtes is die grootste bindende faktor die alomteenwoordigheid van kuns, en dan spesifiek die blik van die digter. Maar dit is nie 'n eenheidsbundel in die tradisionele sin van die woord nie. Hier word juis teen die poetiese tradisie gerebelleer, terwyl daar tegelykertyd 'n waardering van klassieke invloede is. Staan in die algemeen nader aan vensters is 'n bundel vol komplekse energie. Marais speel met stemme by tye liriese en wrang, somber en snaaks, nostalgies en hiperkontemporer: van 'n herbeskrywing van die poeties-geykte Karoo-landskap tot die skyn-tragiese mymerings van 'n tuindwerg. Hierdie is jong, oorspronklike verse wat die alledaagse op sterk beeldende maniere met betekenis en betowering laai.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624047254
Publication date:
November 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
110g
Pages:
80

Other products to consider

Duino-elgiee
Duino-elgiee

Author:
Rainer Maria Rilke
Now R140.95
(eB 1410)
Vermaning
Vermaning

Author:
Lucas Malan
Now R110.95
(eB 1110)
No image
Vervreemdeling

Author:
I.L. de Villiers
Now R153.95
(eB 1540)
Noudat slapende honde
Noudat slapende honde

Author:
Ronelda S. Kamfer
Now R146.95
(eB 1470)

Out of stock

Staan in die algemeen nader aan vensters

Staan in die algemeen nader aan vensters

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project