Stiltetyd

Author:
Marita van der Vyver
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R220.95
eBucks:eB2210

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Stiltetyd

Short description

Die meesleurende verhaal van Hester Human wat haar argitek-man, André, verwyt omdat hy al sy energie in ‘n bouprojek stort – dít net ná hul jongste kind se dood. Hester raak stiller en meer afwesig, maar dit gaan uiteindelik oor die soeke na haarself en die moeilike treë terug ¬– na haar André se hart. “Jy ervaar die karakters se eensaamheid in die vreemde, die bourommel word simbolies van omgekrapte lewens, jy beleef hul selfverwyt.” – Martie Swanepoel, Women24.com.

Long description

Die almanak in die kombuis kondig die lente aan, maar al wat Hester Human raaksien, is stof en bourommel. 'n Dump, verwyt sy Andre, haar argitekman. Dit was sy idee, sy projek vir hulle Jaar in Provence. Die droom het in 'n nagmerrie ontaard toe haar vyfjarige dogtertjie, Manon, noodlottig gewond is tydens 'n skietvoorval in Kaapstad - enkele weke voor hulle vertrek na Frankyk. En so sukkel elkeen in die vreemde met sy eie swaarkry - Emile - haar dertienjarige seun - smelt al meer weg in die dik klipmure van die huis, om so min as moontlik moeite vir enigiemand te wees. Die koue Europese winter vra groot aanpassings - om blerrie handskoene soos 'n meisiekind te dra, om met 'n paar Franse woorde 'n internasionale skool in Avignon by te woon. Maar die moeilikste is om met die selfverwyt saam te leef dat hy nie sy sussie beskerm het teen die aanvallers nie. Andre stort al sy energie in die restourasieprojek en sak al dieper weg tussen die sakke sement, vragte vloerteëls, skroewe en spykers en planke en pype. En Hester? Sy word al stiller en meer afwesig. Haar enigste twee gespreksgenote is Manon, haar vyfjarige lieflingkind, wat nog net in haar gedagtes voortleef. En Myriam Soro van die Demokratiese Republiek van Kongo vir wie sy briewe skryf. Van haar het Hester in 'n Franse koerant gelees. Die foto vertoon 'n jong gesig, maar swart gate waar haar oe moes wees. Barbaars, het die media dit uitbasuin, dat sy haar twee dogters vermoor het toe sy nie langer vir hulle kon sorg nie. Maar in die gedeelde hartseer vind Hester verligting. Dink aan Myriam, se sy vir haarself. Dink aan Myriam Soro en tel jou seeninge. Jy sit miskien in 'n hool van 'n huis, slaap op die vloer en stik aan stof as jy koffie drink. Maar jy kan hier uitloop as jy wil. G'n tralies om jou te keer nie.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624044321
Publication date:
September 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
415g
Pages:
384

Other available formats


More buying options

View all 2 new from R150.005 used from R73.00
Queries
R73.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: this book is in excellent condition, cover is in great condition and so is the inside of the book.. only things is..edges of pages shows some signs of dust, very minimal though.. it is in a fantastic condition, better than most books you would find at exclusive books. almost perfect condition.. have not been read at all. it was slightly dusty, i did wipe it down.. 9/10
0

R75.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Berdine Meyer  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Very good condition
0

R85.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: ALIE  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Cinmoll  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: julienke  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1 2      Next page 

Other products to consider

Captive Bride
Captive Bride

Author:
Johanna Lindsey
Now R79.95
(eB 800)
Ek stamel ek sterwe
Ek stamel ek sterwe

Author:
Eben Venter
Now R184.95
(eB 1850)
Kies die lewe: 'n Bybelse dagboek
Kies die lewe: 'n Bybelse dagboek

Author:
Solly Ozrovech
Now R79.95
(eB 800)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Uitstekend
Reviewed by Unknown from (Middelburg) on 24 April 2007
9347 of 19874 people found the following review helpful:

Marita het nie verniet 'n ATK veertjie vir die boek ontvang nie. Sy is so akuraat met haar weergawe van gevoelens, vanaf die gebroke vrou tot hoe haar man en seun die lewe, omstandighede ervaar. Dis 'n puik boek en enige vrou behoort die boek baie te geniet. Ek dink elke vrou kan op een of ander stadium haar so vereenselwig met die ma wat haar kind verloor het, en hoe gebroke sy voel. (Al het jy nog nie 'n kind verloor nie.)

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project