Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Criminal & Procedural Law (CRW201X) by lecturer Maudi Edward Masemola; Criminal & Procedural Law (CRW2601) by lecturer Louise Jordaan
In die vyfde uitgawe van hierdie bekende werk is nuwe wetgewing, nuwe beslissings gerapporteer in die Suid- Afrikaanse Strafregverslae tot aan die einde van die uitgawe van September 2005, asook ander literatuur wat aan die einder van September 2005 beskikbaar was bygewerk.