Short description
Baie mense het 'n vrees vir wiskunde. Hierdie boekie met notas aan die ouer sal jou 'n geleentheid gee om jou kind te help en in staat stel om sukses met wiskunde te behaal en moedig jou kind terselfdertyd aan om op sy of haar eie te studeer.
Long description
Baie mense het 'n vrees vir wiskunde. Hierdie boekie met notas aan die ouer sal jou 'n geleentheid gee om jou kind te help en in staat stel om sukses met wiskunde te behaal en moedig jou kind terselfdetyd aan om op sy of haar eie te studeer. Die aktiewiteite in Studeer Wiskunde is op werklike situasies gebaseer sodat jou kind kan leer om wiskunde in die alle daagse lewe te gebruik.