Suburbia

Author:
Koos Kombuis
Format:
Softcover

Now:R120.95
eBucks:eB1210

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Suburbia

Long description

Koos Kombuis - die man met die bandana, die kitaar en die hartseerstem - is ook die digter André Letoit. "Ek sal nooit vergeet hoe opgewonde ek was toe ek die dag my eerste gepubliseerde boek ... deur die pos ontvang het nie," skryf Koos Kombuis oor Suburbia se eerste druk. 'n Jaar voor daardie heuglike dag is die voornemende digter egter deur 'n uitgewery aangeraai om "nooit weer publikasie (te) oorweeg nie" en net te "skryf vir ... terapie". Maar sy verse sou "viriel regop staan soos mielies in die geel transvaal" en hierdie herdruk, 21 jaar later, is 'n viering daarvan:
  • aan jou bemaak ek al my drome
  • kyk dit op die TV-screen van jou hart
  • probeer die plot ontrafel.
  • Product details

    Publisher:
    PROTEA BOEKHUIS
    ISBN:
    9781869190354
    Publication date:
    July 2003
    Length:
    211mm
    Width:
    139mm
    Thickness:
    5mm
    Weight:
    140g
    Pages:
    67

    Other products to consider

    Die geel kafee
    Die geel kafee

    Author:
    Koos Kombuis
    Now R120.95
    (eB 1210)
    No image
    Die volledige versamelde gedigte

    Author:
    Eugene N. Marais
    Now R130.95
    (eB 1310)
    Die Afrikaners: 'n Biografie
    Die Afrikaners: 'n Biografie

    Author:
    Hermann Giliomee
    Now R359.95
    (eB 3600)
    Plaaslike kennis
    Plaaslike kennis

    Now R110.95
    (eB 1110)

    Customer reviews & ratings

    Buy this product

    The basket has moved
     
    Free delivery on orders over R250 *
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
    Earn with Visa Premium
     
    eBucks
     
    m.kalahari.com
     
    Become a corporate client with kalahari.com
     
    Book donation project