Die publikasie van die Geslacht-Register der oude Kaapsche Familiën deur CC de Villiers in 1894 was ’n besondere mylpaal vir genealogiese navorsing in Suid-Afrika. Dié werk het die geslagregisters bevat van al die ou Afrikaanse families aan die Kaap van 1652 tot ongeveer.
Met die verskyning van die SA geslagregisters is ’n verdere mylpaal in Suid-Afrikaanse genealografie bereik. Dit behoort navorsing oor familiegeskiedenis in Suid-Afrika verder uit te brei en sal hopelik baie belangstellendes inspireer om hulle eie afkoms na te vors.
The publication of CC de Villiers’s Geslacht-Register der oude Kaapsche Familiën in 1894 was a particular milestone in genealogical research in South Africa. This work contained the genealogies of all the old Afrikaans families of the Cape from 1652 to approximately 1810.
The publication of SA genealogies is another major event in South African genealography. It should stimulate research on family history in South Africa and serve as a source of inspiration for many people interested in researching their own families.