Short description
Vir sukses op skool benodig jy stewige fondamente. En dis waar Superfiks inkom. Dit gee jou ekstra oefening in essensiele Afrikaanse taalvaardighede.
Long description
Vir sukses op skool benodig jy stewige fondamente. En dis waar Superfiks inkom. Dit gee jou ekstra oefening in essensiele Afrikaanse taalvaardighede. Dis eenvoudig en maklik om te gebruik en bied jou: oefeninge om werk wat op skool behandel word, vas te le; voorbereiding vir onderwerpe wat nog gedek moet word; uitdagings om jou breinspiere te strek; antwoorde om jou brein te monitor.
Table of contents
Spelling; los- en vasskryf van woorde; klankgrepe; lettergrepe; samestellings; verdubbeling van vokale en konsonate; 'n klagtebrief; skrytekens; aksent; sinsoort; verlede deelwoorde; hoofletters; meervoude; verkleinwoorde; geslag; vokale; konsonante; nasalering en vokalisering; assimilasie; kreatiewe skryfwerk; kern en bepaler; woordeskatuitbreiding; herkoms van die Afrikaans woordeskat.
Customer reviews & ratings