Short description
Die aktiwiteite is eenvoudig, maar terselfdertyd stimulerend, uitdagend en pret. Met Superfliks word die sleutelvaardighede van Wiskunde deeglik gelê met uitdagende oefeninge om die kind te stimuleer. Die material sal die kind se aandag boei en die leer
Long description
Die aktiwiteite is eenvoudig, maar terselfdertyd stimulerend, uitdagend en pret. Met Superfliks word die sleutelvaardighede van Wiskunde deeglik gelê met uitdagende oefeninge om die kind te stimuleer. Die material sal die kind se aandag boei en die leerproses verryk.