Susters Van Eva

Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in 'n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? more
Author:
Dalene Matthee
Format:
Softcover
Edition:
New edition

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 120.00
Now:
R200.00
eBucks:
eB2 000
Discovery Miles:
2 000
  • Pintrest

Short description

Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in 'n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het?

Long description

Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in 'n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande ne haar man, Ses, se dood gebore is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Roeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by 'n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk. Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. Deur die oe van vier vroue ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die vrouelewens waarmee hare verweef geraak het.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624041320
Publication date:
June 2005
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
315g
Edition:
New edition
Audience:
General
Pages:
266

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R120.00 + R35.00 Post office delivery Like New Charmaine de Sousa Neves

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
01 Feb 2013
Location:
Kameeldrift, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket