Short description
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 150000 inskrywings 'n beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument.
Long description
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 150000 inskrywings 'n beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategoriee gerangskik wat onder meer inligting bied oor - woorde met verwante betekenisse; teenoorgesteldes; oorkoepelende terme; woorde wat verwys na die onderdele van 'n saak; woorde wat verwys na die persoon wat 'n bepaalde handeling uitvoer, en uitdrukkings en gesegdes wat bepaalde gedagtes verwoord.