Toorberg

Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar.... more
Subtitle:
Klassiek
Author:
Etienne Van Heerden
Format:
Softcover
Edition:
1
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R205.00
eBucks:
eB2 050
Discovery Miles:
2 050
  • Pintrest

Short description

Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar. Tjoepstil het hy gestaan en luister na die wind. Sy het dadelik geweet: Druppeltjie du Pisani, kind van Waterwyser du Pisanie en KênsTillie Moolman, het die lewe vir die dood verruil.

Long description

Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar. Tjoepstil het hy gestaan en luister na die wind. Sy het dadelik geweet: Druppeltjie du Pisani, kind van Waterwyser du Pisanie en KênsTillie Moolman, het die lewe vir die dood verruil. Maar hoe Druppeltjie onder in die boorgat beland het, dit weet niemand nie. En die af-arm magistraat wat nóú, veertien maande later, kom ondersoek instel na die oorsaak van sy dood, torring verniet aan dinge wat verby is. Want Toorberg se mense – die lewendes en die dooies – ken van geheime wegbêre. Net oor een ding het magistraat van der Ligt dit reg: hoe meer getuies daar is, hoe verder wyk die waarheid.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624041672
Publication date:
June 2003
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
280g
Edition:
1
Audience:
General
Pages:
224

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Moet-lees
Reviewed by Unknown from Kaapstad on 16 July 2012
7 of 29 people found the following review helpful:

Jy hoef nie van die Oos-Kaap te kom nie. Jy hoef nie letterkunde te swot nie. Jy hoef net te kan lees en 'n goeie storie te kan geniet om hierdie (toevallig ook goeie boek) boek te geniet.

Was this review helpful?