Tou

Author:
Piet Steyn
Format:
Softcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Tou

Short description

Meer en meer van die grutonele word ontdek, in 'n populierbos op die Vrystaatse platteland, in 'n vervalle huis in 'n Johannesburgse voorstad, dan in 'n skuur op 'n kleinhoewe naby Pretoria: lyke wat aan die nek van 'n tak of 'n dakbalk hang, ooglopend wreedaardig tereggestel.

Long description

Meer en meer van die grutonele word ontdek, in 'n populierbos op die Vrystaatse platteland, in 'n vervalle huis in 'n Johannesburgse voorstad, dan in 'n skuur op 'n kleinhoewe naby Pretoria: lyke wat aan die nek van 'n tak of 'n dakbalk hang, ooglopend wreedaardig tereggestel. En elke keer is daar op die tereggesteldes se bors 'n lys oortredings met daarby die embleem van 'n organisasie wat homself Kerk onder die Kruis noem. Suspisie jeens 'n geliefde kollega is die keer superintendent Pine Pienaar se groot kopseer. Sy Goudveldse kollega Jan du Plessis s'n was 'n lang ruk 'n stywe knie, maar nou is dit die verdwyning van die een jong Goudveldse meisie na die ander, en die ontdekking op 'n plaas naby Wesselsbron van drie lyke wat van 'n boomtak hang. Iewers tussen die Goudstad se mynhope en die Goudveld se slymdamme le die antwoord op die jongste raaisel in die superintendent Pine Pienaar-misdaadreeks.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624049029
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
256

Other available formats


More buying options

View all 1 used from R110.00
Queries
R110.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: aneleh  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Phantom
Phantom

Author:
Jo Nesbo
Now R198.95
(eB 1990)
Donker plekke
Donker plekke

Author:
Francois Bloemhof
Now R165.95
(eB 1660)
Die ondenkbare
Die ondenkbare

Author:
Isa Konrad
Now R175.95
(eB 1760)
Postcard Killers (eBook)
Postcard Killers (eBook)

Now R97.95
(eB 980)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project