Troepie

Subtitle:
van Blougat tot Bosoupa
Author:
Cameron Blake
Format:
Trade paperback

Out of stock

South Africa


Troepie Out of stock

Short description

Vir meer as 'n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig 'n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat 'n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het.

Long description

Vir meer as 'n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig 'n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat 'n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie titel is 'n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel. Die hoofstukke lei jou deur die fases wat die loopbaan van 'n Nasionale Dienspligtige gevorm het: oproepinstruksies, inklaar, Basies, keuring, bosfase, tweedefase-opleiding, algemene diens, die Grens, Angola, die townships, uitklaar en kampe. Met die klem op die humor sowel as die swaarkry, verskaf hierdie vertellings ’n verskeidenheid perspektiewe op inspeksies, dril, wagdiens, Grenspatrollies, kontak, en die alledaagse lewe in die SAW. ok ingesluit is amptelike dokumente soos oproepinstruksies, uittreksels uit die Basiese Opleiding-handleiding, en ’n uitklaarsertifikaat. Bylaes verskaf meer inligting oor die geskiedenis van Nasionale Diensplig en plaas die Grensoorlog en ander kwessies binne konteks. roepie: van blougat tot bosoupa moet gelees word deur enigiemand wat Nasionale Diensplig gedoen het, of iemand ken wat dit gedoen het. Dit is ’n insiggewende en fassinerende verslag van wat dienspligtiges in werklikheid ervaar het.

Product details

Publisher:
ZEBRA PRESS
ISBN:
9781770220546
Publication date:
July 2009
Length:
230mm
Width:
150mm
Weight:
430g
Pages:
304

Other products to consider

Dit was oorlog
Dit was oorlog

Author:
J.H. Thompson
Now R162.95
(eB 1630)
Bos toe!
Bos toe!

Author:
Nico van der Walt
Now R148.95
(eB 1490)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project