Trompie Die Hoerskoolseun

Die boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. more
Author:
Topsy Smith
Format:
Softcover
Edition:
New title

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R95.00
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950
  • Pintrest

Short description

Die boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie.

Long description

Die boksombende het 'n probleem. Rooie kan nie 'n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom 'n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoerskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reels, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende se Grootkaptein begin vir die eerste keer ernstig rugby speel en word boonop as spankaptein gekies. Die hoerskool hou ons held beslis baie besig - maar nie uit die kattekwaad nie!

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798147262
Publication date:
November 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
175g
Edition:
New title
Readership:
Young adult
Audience:
Teens / Young adults

Customer reviews & ratings