Short description
Trompie stel 'n sakeplan vir 'n snoepwinkel by die skool op, maar sake verloop nie so vlot nie. Ons held is egter vasbeslote om te bewys hy is 'n sakeman van formaat - en niemand het hom nog ooit van stryk gebring as hy eers ordentlik op dreef is nie!