Short description
Die Trompie-reeks het ‘n belangrike bydrae tot Afrikaanse jeuglektuur gemaak en was vir baie jongmense van sy era ‘n rolmodel. Dis nou maar wors. Nou is hy en die ander lede van die Boksombende terug met ‘n splinternuwe omslag en moet sekerlik ‘n staanplek kry op oud en jonk se boekrak.