Tussen Middernag En Dagbreek

"Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante en word groot op ’n plattelandse dorpie. Hy is ’n buitestander en ’n dwelmslaaf wat, ten spyte... more
Author:
Japie Bogaards
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 35.00
Now:
R185.00
eBucks:
eB1 850
Discovery Miles:
1 850
  • Pintrest

Short description

"Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante en word groot op ’n plattelandse dorpie. Hy is ’n buitestander en ’n dwelmslaaf wat, ten spyte van sy familie se ondersteuning, telkens weer terugval en desperaat soek na verlossing. Hottie kom na jare uit die tronk ná sy aandeel in ’n gewapende roof. Hy dra pynlike herhinneringe van diskriminasie en onreg teen hom saam. Sam, Hottie se beskermengel in die tronk, het die doodstraf gekry het ná ’n plaasmoord. Hy word op parool vrygelaat. Wraak en haat is die adrenalien waarop Sam leef. In een verskriklike nag verstrengel hierdie lewens in ’n orgie van bloed en geweld – ’n nag van katarsis vir Sam, Hottie én Marco."

Long description

Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante en word groot op 'n plattelandse dorpie. Hy is 'n buitestander en 'n dwelmslaaf wat, ten spyte van sy familie se ondersteuning, telkens weer terugval en desperaat soek na verlossing. Hottie kom na jare uit die tronk na sy aandeel in 'n gewapende roof. Hy dra pynlike herhinneringe van diskriminasie en onreg teen hom saam. Sam, Hottie se beskermengel in die tronk, het die doodstraf gekry het na 'n plaasmoord. Hy word op parool vrygelaat. Wraak en haat is die adrenalien waarop Sam leef. In een verskriklike nag verstrengel hierdie lewens in 'n orgie van bloed en geweld – 'n nag van katarsis vir Sam, Hottie en Marco.

Product details

Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799355253
Publication date:
April 2012
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
312
Audience:
General
Pages:
312

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R35.00 + R35.00 Post office delivery Like New booksagain.co.za

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
31 Jan 2010
Location:
Johannesburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Ships within three working days.

Add to basket