Tussen stasies

Author:
Irma Joubert
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R190.95
eBucks:eB1910

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Tussen stasies

Short description

Nadat sy een nag deur die Poolse soldaat, Jakob Kowalski, gered word, kom Gretl kom as 'n Duitse weeskind Suid-Afrika. Sy word groot in 'n gelukkige, vooruitstrewende Afrikaanse gesin, maar sukkel om vrede te maak met haar verskriklike verlede. Net Jakob, wat in Pole agtergebly het, ken haar geheime, en kan help.

Long description

Die verhaal begin in die Tweede wereldoorlog – in Pole en Duitsland en vertel die verhaal van Gretl, 'n Duitse weeskind en haar verhouding met Jakob, 'n Poolse soldaat wat haar een donker oorlognag red. Die storie volg Gretl uit Europa na Suid-Afrika waar sy as Duitse wesie deur 'n Afrikaanse gesin aangeneem word. Jakob bly in Pole agter en Gretl word 'n Protestantse Afrikanermeisie, gekoester in 'n gelukkige en vooruitstrewende gesin. Mettertyd word dit egter vir haar al hoe moeiliker om vrede te maak met haar verskriklike verlede. En die enigste een wat kan help, is Jakob. Tussen stasies is die aangrypende verhaal van twee mense wat stry teen sosiale en ideologiese magte wat dreig om hulle te vernietig.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799338652
Publication date:
October 2007
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
520

Other products to consider

Verblyf
Verblyf

Author:
Erika Murray-Theron
Now R110.95
(eB 1110)
Kleure van liefde
Kleure van liefde

Author:
Marthie Momberg
Now R130.95
(eB 1310)
Brazen Virtue
Brazen Virtue

Author:
Nora Roberts
Now R81.95
(eB 820)
Annerkant die longdrop
Annerkant die longdrop

Author:
Anoeschka von Meck
Now R173.95
(eB 1740)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Tussen Stasies
Reviewed by Martie from Pretoria on 13 June 2011
6 of 15 people found the following review helpful:

Uitstekend geskryf - heerlike leesgenot en verhaal met diepte Sterk aanbeveel Daardie tyd van die WW2 wat vir so baie SAners vreemd was en vir soveel van ons seniors in hul kindertyd was, word hier pragtig uitgebeeld en vertel Lees die boek en beleef dit So ook Anderkant Portnilo van dieselfde briljante skryfster

Was this review helpful?    

 

  TUSSEN STASIES
Reviewed by Claire from Joubertina, Eastern Cape on 26 May 2009
6623 of 14419 people found the following review helpful:

Beautiful, sensitively written novel - Irma Joubert's understanding of an immigrant from Eastern Europe to SA is pretty spot on !! Can't wait to read her other books.

Was this review helpful?    

 

  Uitstekend
Reviewed by Unknown from Lichtenburg, Noordwes on 20 August 2008
7085 of 15354 people found the following review helpful:

Ek beveel die boek met groot graagte aan. Ek en my vriendin het die boek op RSG gevolg en kon nie wag vir die einde nie, en het toe maar elkeen haar eie uitgawe gaan koop. Baie geluk aan Irma Joubert met Tussen stasies. Ek het dit baie geniet.

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

Tussen stasies

Tussen stasies

Now:R190.95
eBucks:eB1910
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project