Long description
Die Karen Kingsbury Omnibus sal jou laat besef dat daar krag is in onvoorwaardelike liefde en toewyding, en dat God enige tragedie in ’n geleentheid kan omskep. ’n Tyd om te dans is die verhaal van John en Abby se reis deur huweliksontrou en hul soeke na ’n rede om weer saam vorentoe te kyk. In ’n Tyd om lief te hê word die Reynolds-gesin se geloof getoets wanneer ’n motorongeluk hul lewens onderstebo keer ... Om te kan vergewe en te bly hoop op ’n wonderwerk, verg dat hulle opnuut ontdek en vashou aan wat werklik belangrik is.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Beste Boek
Reviewed by Jessica from South AFrica on 16 November 2009
62 of 124 people found the following review helpful:
Ek het saam met John en Abby gehuil oor hul huwelik, oor die ongeluk en ek het saam gelag oor al hul blydskap en vreugde.
Dit was beslis 'n baie goeie boek. Ek sal hom weer lees.
Was this review helpful?