Tydbom

Subtitle:
Skerwe van 'n polisielewe
Author:
Johan Marais
Format:
Softcover

Now:R170.95
eBucks:eB1710

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Tydbom

Short description

Op 16 verlaat Johan Marais die skool om by die polisie aan te sluit. Op 'n vroee ouderdom word hy reeds blootgestel aan geweld, lyke en 'n rits polisievergrype. Maar as avontuurlustige jong man sluit hy in die laat sewentigerjare by Koevoet aan op soek na meer aksie.

Long description

Op 16 verlaat Johan Marais die skool om by die polisie aan te sluit. Op 'n vroee ouderdom word hy reeds blootgestel aan geweld, lyke en 'n rits polisievergrype. Maar as avontuurlustige jong man sluit hy in die laat sewentigerjare by Koevoet aan op soek na meer aksie. By halssnoermoorde en faksiegeweld is sy eenheid eerste op die toneel. Hy is 'n ooggetuie van verskeie voorvalle van polisiebrutaliteit. Hy ontken egter die gevolge van al die trauma, maar hy verlaat wel die polisie om sy eie besigheid te begin. Sy huwelik loop op die rotse. Soos hy afgaan in 'n maalkolk van depressie en fisieke pyn weens sy drankmisbruik, eksperimenteer hy ook met dwelms. Hy pleeg amper selfmoord voordat hy teenoor homself erken dat hy hulp nodig het. Marais het die boek geskryf om sy duiwels te besweer. Sy eerlike, reguit vertelling getuig van rou menslikheid. Dit skok en gryp jou terselfdertyd aan die hart.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624048480
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
192

Other available formats


More buying options

View all 2 new from R60.002 used from R100.00
Queries
R60.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: T Brough  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Barbara Naude  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R125.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Samuel van Dyk  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R125.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: aneleh  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Brand New
0

    1     

Other products to consider

Een glas dooswit, asseblief?: Sober besinnings van 'n skuldenaar
Een glas dooswit, asseblief?: Sober besinnings van 'n skuldenaar

Author:
Linette Retief
Now R160.95
(eB 1610)
Scar Tissue
Scar Tissue

Author:
Anthony Kiedis
Now R162.95
(eB 1630)
Vrou-alleen
Vrou-alleen

Author:
Dannelene Noach
Now R107.95
(eB 1080)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project