Uit die oond

Author:
Fay Lewis
Format:
Hardcover

Out of stock

South Africa


Uit die oond Out of stock

Short description

Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster.

Long description

Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto's haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat 'n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar 'n boek met 'n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is 'n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781770075658
Publication date:
November 2007
Length:
260mm
Width:
230mm
Weight:
1357g
Edition:
New title
Pages:
224
Illustrations:
420 volkleurfoto’s

Other products to consider

Onthoukos
Onthoukos

Author:
Heleen Meyer
Out of stock
Cake Decorating for Dummies
Cake Decorating for Dummies

Author:
Joe Locicero
Was R161.95
Now R136.95
(eB 1370)
Mastering the Art of French Cooking: Vol.1
Mastering the Art of French Cooking: Vol.1

Author:
Julia Child; Louisette Bertholle; Simone Beck
Now R189.95
(eB 1900)
Die volledige bakboek
Die volledige bakboek

Author:
Heilie Pienaar
Now R297.95
(eB 2980)

Out of stock

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project