Short description
Soos by haar vorige bundels Verbruikersverse/Consumer’s verse (1997) en Winter-surplus (1999) gee Eybers ons weereens twee weergawes van ’n gedig: een in Afrikaans, haar pa se taal, en die ander in Engels, haar ma se taal. Soos die titel reeds aandui, gaa