“Dit is ‘n hoogs indrukwekkende uitvoering van ‘n moeilike, maar noodsaaklike en belangrike taak: om die lewe, denke en ideale van Van Wyk Louw vir ons juis in hierdie tydsgewrig voor oë te stel.”
Elize Botha
“nog nooit is so omvattende en gebalanseerd oor Louw geskryf nie.”
H.P. van Coller
“Uit hierdie studie staan ‘n volledige persoonlikheid op … een wat ‘warts and all’ uit die verf kom. Dis beslis nie ‘n hagiografie, ‘n heiligelewe, nie.”
F.I.J. van Rensburg
“’n monumentale werk.”
J.C. Kannemeyer
“Een van die beste biografieë in Afrikaans. Treffend openhartig.”
J.J. Human