Short description
Die raaisels en speletjies in hierdie vee skoon boeke sal kinders help om te dink en skryfwerk te oefen, te teken, te tel en baie meer. Die spesiale pen wat ingesluit is laat jou kind toe om die aktiwiteite oor en oor te doen – vee net met 'n lap skoon!