Short description
Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie titel help kinders om maklik en met pret to leer se hoe laat dit is- die ideale voorbereiding vir skool. Met die spesiale skoonvee-pen wat ingesluit is kan jou kind oor en oor oefen om te se hoe laat dit is-vee net met 'n lap skoon!