Veilige hawe

Author:
Irma Joubert
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Veilige hawe

Short description

Veilige hawe is 'n heruitgawe van twee van haar romanses. In Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naude afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy verstaan egter - sy het self haar man verloor.

Long description

Veilige hawe is 'n heruitgawe van twee van haar romanses. In Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naude afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy verstaan egter - sy het self haar man verloor. Tog raak sy lief vir hom. Na wie luister sy - haar hart of haar verstand? ’n Beskermengel vir Marlene is die drie-en-twintigjarige weduwee, Marlene, se verhaal. Sy is bang en vertrou niemand nie - totdat Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy erken dat sy hom liefhet en hy baai haar in sy omgee en sorg … Tot die verlede hulle inhaal.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799343434
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
312

Other products to consider

Geur van vervulling
Geur van vervulling

Author:
Alta Cloete
Now R175.95
(eB 1760)
Emma en Nella
Emma en Nella

Author:
E.K.M. Dido
Now R180.95
(eB 1810)
Die pad na Weerbegin
Die pad na Weerbegin

Author:
H. Hugo
Now R108.95
(eB 1090)
Eerste liefde
Eerste liefde

Author:
Dina Botha
Now R99.95
(eB 1000)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Vonkpos vir die hart
Reviewed by Allison on 08 September 2009
665 of 1372 people found the following review helpful:

Liefde oor grense? Liezl se niggie – Tarien - en twee dogters het wreed in ‘n moord omgekom en na die begrafnis stuur sy ‘n epos aan Pieter – haar niggie se man - om vir hom bystand te bied en so ontwikkel ‘n “internetverhouding”. Liezl bevind haarself in konflik: haar man is oorlede en hoe kan sy gevoelens vir Pieter hê? Maar met elke epos flikker iets in haar binneste. Elize haar dogter en haar man, Jurie, gaan Kanada toe om in hospitaal te werk, haar boesemvriendin – Gizelle – trek Kaap toe na haar man se ontrouheid, haar langstaande bure gaan weg vir Kersfees, Liezl seun Neels gaan London toe, haar oudste – Herman - gaan op ‘n sakegeleentheid Japan toe. Sy voel geissoleer en alleen. Almal verlaat haar. Liezl stuur ‘n epos aan Pieter: “My seun het opgeskop en hy is weg. My kuiervriendin van baie, baie jare het haar man gelos en sy is weg, Kaapstad toe. My ander vriendin, my steunpilaar, en haar man trek weg. En nou gaan my dogter en haar man vir 2 jaar Kanada toe.” Dan kry sy die aaklige nuus dat Pieter Florida toe gaan om ‘n nuwe lewe te begin. Om die eensaamheid te verberg neem Liezl ‘n pos by die skool op en daar begin die skoolhoof, Jack, ‘n verhouding met Liezl aankweek. Hy is daar in haar alleenheid en bied bystand en goeie geselsskap. Die skoolhoof is die perfekte man, maar hoe kies sy tussen die teruggetrokke Pieter die en die skoolhoof wat naby haar is? En kan ‘n langafstand verhouding werk? Vonkpos vir die hart ondersoek die verhoudings wat tussen mans en vrouens ontstaan en die tema van verlatenheid kom sterk deur.

Was this review helpful?    

Buy this product

Veilige hawe

Veilige hawe

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

2.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

3.
'n Lyf onthou
Now R150.95
(eB 1510)

4.
Dis ek, Anna
Now R153.95
(eB 1540)

5.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

6.
Bloedsusters
Now R160.95
(eB 1610)

7.
13 Uur
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)

8.
Jannie Mouton - en toe fire hulle my
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

9.
Wie met vuur speel
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

10.
Maryn
Was R175.95
Now R132.95
(eB 1330)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project