Ver wink die Suiderkruis

Author:
Irma Joubert
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Ver wink die Suiderkruis

Short description

Die voorgeskiedenis van Tussen stasies se Kate en Bernard. Die verhaal speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 – ses jaar voor die Tweede Wereldoorlog. Kate is ryk John Woodroffe se dogter en Bernard Neethling is 'n mynwerker.

Long description

Ver wink die Suiderkruis speel af midde-in die wurgende depressie in 1933 – ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate is ryk John Woodroffe se dogter en Bernard Neethling is ‘n mynwerker. Haar pa gee opdrag dat Bernard haar oppas terwyl sy navorsing onder die armblankes doen. Hy leer haar hart vlieg, laat ‘n warm vreugde diep in haar oopbreek.

Albei weet dat hulle wêrelde onversoenbaar is. Maar Bernard skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hulle liefde te laat blom.

Irma Joubert skryf régte mense se stories. Sy fokus op verhoudings tussen geliefdes, gesinslede, familie, vriende, vreemdes, die mens in sy verhouding met die gemeenskap, die natuur, die tyd waarin hy leef. Die skrywer slaag daarin om ‘n tydvak, wat tot dusver in die Afrikaanse letterkunde hoofsaaklik met wroeging gepaard gegaan het, se sjarme en nostalgie vas te vang vir ’n nuwe generasie lesers.

Ver wink die Suiderkruis is ‘n heruitgawe en Irma se vierde boek. Vonkpos vir die hart, ’n Beskermengel vir Marlene en Verbode drif het dit voorafgegaan. Tussen stasies is haar vyfde boek en vertel die storie van Gretl, die Duitse weeskind, wat Kate en Bernard se aangenome kind word.

Die skrywer was Media 24 se spesialisjoernalis van die jaar in 2005 en was onder die eerste drie finaliste vir die ATKV-prosaprys in 2008 met Tussen stasies. Sy is getroud met Jan en woon in Bloemfontein. Hulle het drie seuns, ‘n pleegdogter, ‘n skoondogter en ‘n kleinkind.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799343472
Publication date:
January 2009
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
312

More buying options

View all 1 used from R85.00
Queries
R85.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: booksagain.co.za  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Ships within 5 working days from placing your order
0

    1     

Other products to consider

Stiltetyd
Stiltetyd

Author:
Marita van der Vyver
Now R220.95
(eB 2210)
Kronkelpad
Kronkelpad

Author:
Irma Joubert
Now R184.95
(eB 1850)
Hatikvah: Land van hoop
Hatikvah: Land van hoop

Author:
Marzanne Leroux-van der Boon
Now R132.95
(eB 1330)
Once Upon a Rose
Once Upon a Rose

Author:
Jill Gregory; Nora Roberts
Now R79.95
(eB 800)

Buy this product

Ver wink die Suiderkruis

Ver wink die Suiderkruis

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project