Verbode Drif

Sy's 'n boeremeisie, hy 'n Jood. 'n Boerejood , ja, maar nogtans 'n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms nie. Die Jode, weet Elizabeth, is 'n... more
Author:
Irma Joubert
Format:
Softcover
Edition:
2nd ed
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 90.00
Was:
R195.00
Now:
R163.00
eBucks:
eB1 630
Discovery Miles:
1 630
  • Pintrest

Short description

Sy's 'n boeremeisie, hy 'n Jood. 'n Boerejood , ja, maar nogtans 'n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms nie. Die Jode, weet Elizabeth, is 'n ander dam se eende.

Long description

Verbode Drif is ’n verhaal van liefde tussen ’n jong blondekop Afrikanermeisie en haar Boerejood, wie se vurige liefde weens religieuse en ideologiese redes nie mag wees nie.
Wanneer Izak na Johannesburg en later na Londen vertrek om verder te studeer, bly Elizabeth alleen in die Bosveld agter en wag op hom.
Ondanks vryer na vryer, opsitkers na opsitkers, is sy, tot ergernis van haar ouers, die enigste jong vrou op die dorp wat ongetroud bly.... Maar Elizabeth sien die pyn wat ’n liefdelose huwelik veroorsaak en weier om dieselfde pad as haar ouers te stap: “Maar wat dan van liefde?
Moet ’n mens nie lief wees vir die een met wie jy trou nie?” Sy neem vertroosting in Izak se woorde dat hulle eendag bymekaar sal wees en “die kloof tussen ons kulture sal moet ... oorbrug”

Product details

Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799343120
Publication date:
March 2009
Length:
198mm
Width:
129mm
Edition:
2nd ed
Pages:
312
Edition:
2nd revised edition
Audience:
General
Pages:
312

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Betowerend
Reviewed by Unknown from Paarl on 16 July 2009
317 of 616 people found the following review helpful:

'n Ongelooflike storie wat maklik lees en 'n mens saam met Isak en Elizabeth gelukkig, hartseer en opgewonde laat voel. Die boek hou 'n mens gevange tot aan die einde met 'n wonderlike verrassende afsluiting.

Was this review helpful?    

 

  Verbode Drif
Reviewed by Bianca from Johannesburg, South Africa on 12 April 2013

Stunning story line, really enjoying the book!

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R90.00 + R35.00 Post office delivery Like New Gertien Viviers

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
23 Mar 2012
Location:
Levubu, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket