Vergenoeg

Vergenoeg is 'n vroueboek. Twee susters versorg hulle sterwende moeder in die ou huis op die dorpie Vergenoeg. Bella is die jonger 'sondige' een;... more
Author:
Marita van der Vyver
Format:
Softcover
Edition:
1
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 100.00  | 4 used from R 90.00
Now:
R200.00
eBucks:
eB2 000
Discovery Miles:
2 000
  • Pintrest

Short description

Vergenoeg is 'n vroueboek. Twee susters versorg hulle sterwende moeder in die ou huis op die dorpie Vergenoeg. Bella is die jonger 'sondige' een; San, die goeie. Hier is ware lewensdrama, 'n boek wat jy nie gaan neersit nie.

Long description

Hierdie verhaal speel af op 'n fiktiewe dorp: Vergenoeg. Dit kan dalk "verweg genoeg" beteken, of miskiek ook "tevrede genoeg". Maar dit maak nie te veel saak nie. Want dit gaan oor dogters, susters en moeders – 'n titel wat uitnemend gerig is op vroue. Bella is die jonger, 'sondige' dogter. Sy is 'n chanteuse in Parys. Sy het 'n groot naam in Suid-Afrika. In Parys, egter, is sy net maar nog 'n "performer". Haar ouer, verantwoordelike suster, is San. San is die een wat die huishouding en die gemeenskap aan die gang hou – die goeie een. Hul moeder sterf aan kander. Nou gaan die twee susters die moeder, op haar versoek, tot die einde versorg in die ou huis op die dorpie Vergenoeg. Op 'n vars manier word die keersy van die twee vroue se uiterlike blootgele: die eksotiese Bella lei eintlik 'n armoedige lewe in Parys as sangeres in 'n nagklub, terwyl de perfek-versorgde en beheersde San 'n drankprobleem het. Dit is veral die onvermydelike konfrontasie tussen die twee susters dat hierdie ontluistering 'n belangrike rol speel om hulle met mekaar, en ook met die dood van hulle ma te versoen. Deur hulle konfrontasie met siekte en dood word hulle in direkte kontak gebring met hulleself en mekaar sodat hulle gestroop word van alle illusies. Dit is dan veral 'n roman oor die lyflike ervaring (ook van siekte en dood). Daar is aangrypende tonele waarin die bruin vrou Dollie Plaatjies vir die siek Adele sleep-dra na die badkamer, of San wat die liggaam van haar gestorwe ma omarm soos wat sy dit in haar lewe nie kon doen nie. Tog verstaan Marita van der Vyver hoe om met 'n ligte hand selfs die swaarste dinge aan te raak. die sekstonele met Karel Kat – 'n vroeere skoolkys wat Bella weer in die dorp raakloop – het steeds die lyf as fokus, maar verlig die intensiteit.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624041269
Publication date:
January 2003
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
405g
Edition:
1
Pages:
272
Audience:
General
Pages:
272

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Trek aan jou hart se punt...
Reviewed by Unknown from Johannesburg on 04 April 2007
9744 of 19686 people found the following review helpful:

Hierdie boek is so vol alledaagse dinge in die menselewe. 'n Sondige suster en 'n soet een ... soos in elke familie en hoe hulle sukkel om mekaar te vind. Maar die deel wat baie deernis uitlok is van die siek ma. Ek moes 'n paar trane sluk, want 'n mens kan jou net die humiliasie indink van 'n siek ouermens, sy kan nie eers self toilet toe gaan nie en hoe dit vir haar moet voel. Hierdie boek is 'n MOET lees, dit laat jou besef dat alle families swartskape het en dat mens siek en ouer mense met deernis moet behandel.

Was this review helpful?    

 

  VERGENOEG - BRILLIANT
Reviewed by Liza from Cape Town on 07 November 2003
10107 of 21582 people found the following review helpful:

The new book by Marita Van Der Vyfer is brilliant. Poignant and heartwarming - I cried with the sisters at some stages but also laughed and shared their love for life. Brilliant read!

Was this review helpful?    

 

  Marita ondersteuner
Reviewed by Mev Hannelie van Niekerk from Gauteng on 15 March 2004
10083 of 21597 people found the following review helpful:

Die boek bring 'n glimlag om jou mond en dan pik jy weer 'n traan. Die woorde maak die karkaters lewend in jou verbeelding sodat dit 'n warboel van emosies laat los raak! Laat mens biedjie stil staan en mens se eie verhoudinge met mense oordeel. Baie goed!!!!

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 5 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R90.00 + R35.00 Post office delivery Like New isabel van staden

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
03 Jun 2011
Location:
wolmaransstad, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: written on page 3

Add to basket
R90.00 + R35.00 Post office delivery Good julienke

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
04 Jan 2012
Location:
Kraaifontein, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R90.00 + R35.00 Post office delivery Like New melanie strachan

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
24 Dec 2012
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R100.00 + R35.00 Post office delivery Like New Cinmoll

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
14 Jun 2010
Location:
Boksburg, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket
R100.00 + R35.00 Post office delivery New CarinVenter

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
13 Aug 2010
Location:
Vanderbijlpark, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket