Short description
Pragtige illustrasies en 'n teks wat lekker lees, laat bekende Bybelverhale lewe. Met so baie flappies wat kan oplig, sal kinders van 3 tot 6 dit geniet om op elke bladsy iets nuuts te ontdek en aktief aan die verhale deel te neem.
Customer reviews & ratings