Verstaan die krag van jou denke

Author:
Joyce Meyer
Format:
Softcover

Now:R144.95
eBucks:eB1450

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com

Verstaan die krag van jou denke

Short description

Een van Joyce Meyer se slagspreuke is: Jou gedagtes bepaal jou optrede. Dit is waarop sy Wen die stryd in jou gedagtes gegrond het, en in haar nuutste topverkoper, Verstaan die krag van jou denke, neem sy die leser na die volgende vlak van oorwinning oor negatiewe denke.

Long description

Een van Joyce Meyer se slagspreuke is: Jou gedagtes bepaal jou optrede. Dit is waarop sy Wen die stryd in jou gedagtes gegrond het, en in haar nuutste topverkoper, Verstaan die krag van jou denke, neem sy die leser na die volgende vlak van oorwinning oor negatiewe denke. In Wen die stryd in jou gedagtes het jy geleer dat jy kan kies waaroor jy dink en kan leer om jou gedagtes in ooreenstemming te bring met God se Woord. Verstaan die krag van jou denke sal jou leer hoe om dit op 'n daaglikse basis reg te kry. Joyce bespreek 12 strategiee as teenmiddel vir die stryd in jou gedagtes. Sy bespreek die waarde en waarheid van positiewe stellings soos: 'Ek kan alles doen wat ek moet doen deur Christus'; 'God het my onvoorwaardelik lief!'; 'Ek sal nie in vrees lewe nie'; 'God voorsien in al my behoeftes in oorvloed' Verstaan die krag van jou denke is 'n praktiese handleiding om jou toe te rus om in beheer te wees van hoe jy dink en sodoende suksesvol te wees op elke gebied van jou lewe.

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415309681
Length:
228mm
Width:
152mm
Pages:
320

Other available formats

Other products to consider

Moenie opgee nie!
Moenie opgee nie!

Author:
Joyce Meyer
Now R144.95
(eB 1450)
Granate bloei in Jerusalem
Granate bloei in Jerusalem

Author:
Marzanne Leroux van der Boon
Now R132.95
(eB 1330)
Gesels met God oor alles
Gesels met God oor alles

Author:
Joyce Meyer
Now R144.95
(eB 1450)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Verstaan die krag van jou denke

Verstaan die krag van jou denke

Now:R144.95
eBucks:eB1450
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project