Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Afrikaans (THL8234) by lecturer Andries Gerhardus Visagie
'n Nuwe versameling poësie deur een van Afrikaans se mees gerespekteerde digters en skrywers. Krog verweef hier twee temas - die verganklikheid van die mens (uit die vrou se perspektief) teenoor die durendheid van die Berg (Tafelberg). Onvergelyklike gedigte soos net Krog dit in Afrikaans kan doen