Vier seisoene kind

Author:
Wilna Adriaanse
Format:
Softcover

Now:R189.95
eBucks:eB1900

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Vier seisoene kind

Short description

Die word “weduwee” is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ’n skamele drie jaar ná hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Marcus en Helen net om die draai in Kaapstad woon. Haar ondersteuningsnetwerk. Of dit so ’n goeie plan is om terug te gaan na die plek waar sy vir Neil ontmoet het, weet sy nie, maar in dié stadium wil sy nêrens anders wees nie. Veral nie alleen in Londen nie. Êrens tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van ’n leë plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor. En in haar plek ’n bang vreemdeling gevind.

Long description

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624048671
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
512

Other available formats

Other products to consider

Duchess by Night
Duchess by Night

Author:
Eloisa James
Now R114.95
(eB 1150)
Tussen stasies
Tussen stasies

Author:
Irma Joubert
Now R190.95
(eB 1910)
Hart van die son
Hart van die son

Author:
Elza Rademeyer
Now R85.95
(eB 860)
Vir altyd
Vir altyd

Author:
Marijke Greeff
Now R99.95
(eB 1000)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Vier seisoene kind

Vier seisoene kind

Now:R189.95
eBucks:eB1900
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project