Short description
Zack het een troos: sy rekenaar – waar hy met hartelus op die Internet kan surf, nuwe algoritmes skryf, nuwe speletjies ontwikkel en om so 'n bietjie hacking te doen, al weet hy goed dit is teen die wet. Tot die dag dat hy vir Vin Marko ontmoet.