Vinnig En Maklik

Subtitle:
Resepte uit Vrouekeur 1
Author:
Marlo Carstens
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Vinnig En Maklik Out of stock

Short description

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 'n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Hierdie titel is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers.

Long description

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers. Die sukses van Vroukeur se resepte lê in die eenvoud daarvan. Al die bestanddele is reeds in die spens is. Al die resepte is vinnig en maklik om ook vir die kok gesellige kuiertyd met geliefdes en vriende te verseker. Marlo Carstens, Vrouekeur se kosredakteur sedert die eerste uitgawe in Oktober 1999 lig gesien het, is ma van twee woelige seuns en verstaan die eise van vrou en ma wees. Dis daarom dat dat haar resepte enige vrou – selfs die wat sku is vir kosmaak – sal inspireer.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799341591
Publication date:
March 2008
Length:
235mm
Width:
165mm
Pages:
192

Other products to consider

Proe die lekker: Kosinspirasie uit Sarie
Proe die lekker: Kosinspirasie uit Sarie

Author:
Barbara Joubert
Now R202.95
(eB 2030)
Partytjies is pret 2
Partytjies is pret 2

Author:
Arina du Plessis; Bernice van der Merwe
Now R157.95
(eB 1580)
Party Fun!: Themes* cakes* invitations* treat Bags* food *games
Party Fun!: Themes* cakes* invitations* treat Bags* food *games

Author:
Jenny Dodd
Now R153.95
(eB 1540)
Deceptively Delicious: Simple Secrets to Get Your Kids Eating Good Food
Deceptively Delicious: Simple Secrets to Get Your Kids Eating Good Food

Author:
Jessica Seinfeld
Now R114.95
(eB 1150)

Out of stock

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project