Vir Altyd

Vir Altyd is die roerende vervolg op Vir hierdie oomblik. Die verhaal begin wanneer Emily Anderson, universiteit toe gaan. Sy ontmoet vir Justin... more
Author:
Kingsbury, Karen
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R81.00
eBucks:
eB810
Discovery Miles:
810
  • Pintrest

Short description

Vir Altyd is die roerende vervolg op Vir hierdie oomblik. Die verhaal begin wanneer Emily Anderson, universiteit toe gaan. Sy ontmoet vir Justin Baker, ’n jong luitenant in die weermag. Dit is liefde met die eerste oogopslag, en teen die tyd dat Justin vir ’n tweede dienstermyn na Irak vertrek, begin hulle reeds planne maak vir ’n toekoms saam.

Long description

Vir Altyd is die roerende vervolg op Vir hierdie oomblik. Die verhaal begin wanneer Emily Anderson, nou twintig jaar oud, universiteit toe gaan. Deur ’n deeltydse werk by Fort Lewis ontmoet Emily vir Justin Baker, ’n jong luitenant in die weermag. Hulle deel dieselfde voorliefdes, humorsin, belangstellings en – belangrikste van alles – hul liefde vir God. Dit is liefde met die eerste oogopslag, en teen die tyd dat Justin vir ’n tweede dienstermyn na Irak vertrek, begin hulle reeds planne maak vir ’n toekoms saam. Karen Kingsbury se verhaal is deurweef met deernis en die kragtige boodskap dat God se liefde in staat is om brue te bou en mure af te breek waar dit andersins nie moontlik is nie.

Product details

Imprint:
Struik Christian Books
Publisher:
Struik Christian Books
ISBN:
9781415303924
Publication date:
November 2008
Weight:
278g
Audience:
General

Customer reviews & ratings