Short description
Twee van Marijke Greeff se gewildste romanses in een bundel. Formuleliefde Jarod Hunter is die wereld se formule-een-kampioen.
Long description
Twee van Marijke Greeff se gewildste romanses in een bundel. Formuleliefde Jarod Hunter is die wereld se formule-een-kampioen. Hy verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis – met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Sewe beloftes - Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van haar groot en enigste liefde. Net toe sy dink sy’s oor hom, hoor sy hulle egskeiding was nooit wettig nie …