Vir Hierdie Oomblik

Vir hierdie oomblik is die boeiende verhaal van verlore liefde, onbesonne besluite, waagmoedige geloof en vergifnis wat die brokstukke van die... more
Author:
Karen Kingsbury
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R81.00
eBucks:
eB810
Discovery Miles:
810
  • Pintrest

Short description

Vir hierdie oomblik is die boeiende verhaal van verlore liefde, onbesonne besluite, waagmoedige geloof en vergifnis wat die brokstukke van die verlede weer bymekaar bring…Shane Galanter is ’n vlieginstrukteur met sy oog op ’n politieke loopbaan – hy is verloof, maar is dit die regte vrou?

Long description

Vir hierdie oomblik is die boeiende verhaal van verlore liefde, onbesonne besluite, waagmoedige geloof en vergifnis wat die brokstukke van die verlede weer bymekaar bring…Shane Galanter is ’n vlieginstrukteur met sy oog op ’n politieke loopbaan – hy is verloof, maar is dit die regte vrou? En kan hy die meisie op wie hy jare gelede verlief was, heeltemal vergeet? In hierdie meesleurende verhaal wys Karen Kingsbury hoe hoop dikwels gevind kan word in die skerwe van gister, en geen seerkry te groot is om deur die krag van liefde en vergifnis aangeraak en genees te word nie.

Product details

Imprint:
Struik Christian Books
Publisher:
Struik Christian Books
ISBN:
9781415303917
Publication date:
November 2008
Weight:
268g
Audience:
General

Customer reviews & ratings