Vir my baba

Subtitle:
Maak nuttige gebruiksartikels vir baba se kamer, uitstappies en speeltyd
Author:
Linette Maritz
Format:
Pack

Out of stock

South Africa


Vir my baba Out of stock

Short description

'n Titel wat jou wys hoe om noodsaaklike artikels vir jou baba se kamer self te maak – van eenvoudige gordyne tot 'n paslaken vir die matrassie.

Long description

'n Titel wat jou wys hoe om noodsaaklike artikels vir jou baba se kamer self te maak – van eenvoudige gordyne tot 'n paslaken vir die matrassie. So kan jy vir jou baba 'n eie klein paradys skep wat nie net mooi lyk nie, maar ook funksioneel en veilig is. Daar is ook patrone en aanwysings vir noodsaaklike items wanneer baba op uitstappies geneem word - hetsy 'n rugsak, doekomruilmat of 'n drabedjie - en interessante items vir speeltyd. Maak die tekstuurmat om jou baba se tassin te help ontwikkel, of maklike sagte speelgoed met net een of twee pante, met 'n nuttige speelgoedbalie om alles in te bere. Of die oulike lappop wat waarskynlik nog in jou tienerdogter of selfs jou kleindogter se kamer sal pryk. Die skrywer gee deurgans praktiese wenke, en daar is ook raad oor hoe jou keuses jou baba se sensoriese en motoriese ontwikkeling kan bevorder - iets wat elke ouer na aan die hart le. Deur hierdie artikels self te maak, spaar jy nie net geld nie, jy kan ook jou eie stempel daarop afdruk. En dis so maklik: Met aanwysings en lyntekeninge; kleurfoto's van elke klaar artikel; geskik vir beginners en besige werkende ma's; volgroote patrone ingesluit.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992051
Publication date:
March 2005
Length:
259mm
Width:
195mm
Weight:
780g

Other products to consider

Positiewe ouerskap: Die rol van kommunikasie in die gesin
Positiewe ouerskap: Die rol van kommunikasie in die gesin

Author:
Margaret Fourie
Now R126.95
(eB 1270)
Die ouer wat jy graag wil wees: Wat jy is beteken meer as wat jy doen
Die ouer wat jy graag wil wees: Wat jy is beteken meer as wat jy doen

Author:
Les Parrot; Leslie Parrot
Now R99.95
(eB 1000)
What to Expect When You're Expecting
What to Expect When You're Expecting

Author:
Heidi E. Murkoff; Sharon Mazel
Now R198.95
(eB 1990)
What to Expect the First Year
What to Expect the First Year

Author:
Heidi Murkoff; Sharon Mazel
Now R157.95
(eB 1580)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project