Virus

Author:
Jaco Jacobs
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R90.95
eBucks:eB910

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Virus

Short description

Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou buurman of buurvrou, die ou of meisie op wie jy jou hart verloor het. As jy gelukkig is, verskeur hulle jou binne sekondes.

Long description

Velige hawe is 'n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en ’n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie 'n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy vrou en dogters kan sy verstaan. Sy het self haar man verloor. Soms is hy meer genaakbaar as ander kere en sy raak lief vir hom. Maar sy weet nie of 'n verhouding tussen hulle kan werk nie, want hy bly geslote. 'n Beskermengel vir Marlene Haar pa het haar geleer: pasop vir mans. Pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma. By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy 'n weduwee. Op drie en twntig. En sy vertrou mense nie. Sy's bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertoue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sys org, sy omgee. Tot die verlede hulle inhaal.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799344592
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
136

Other available formats


More buying options

View all 2 new from R30.00
Queries
R30.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Gary's Garage Sale  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R80.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Inaw  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Vampire Diaries: The Return v. 5: Nightfall
Vampire Diaries: The Return v. 5: Nightfall

Author:
L. J. Smith
Now R99.95
(eB 1000)
The Short Second Life of Bree Tanner: An Eclipse Novella
The Short Second Life of Bree Tanner: An Eclipse Novella

Author:
Stephenie Meyer
Now R171.95
(eB 1720)
Confessions of Georgia Nicolson No. 4: Dancing in My Nuddy-pants!
Confessions of Georgia Nicolson No. 4: Dancing in My Nuddy-pants!

Author:
Louise Rennison
Now R76.95
(eB 770)
Mortal Instruments (Audio) 04: City of Fallen Angels
Mortal Instruments (Audio) 04: City of Fallen Angels

Author:
Cassandra Clare
Now R377.95
(eB 3780)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Bloed, guts en oorlewing
Reviewed by Allison on 31 July 2009
207 of 440 people found the following review helpful:

Hei, as jy lus is vir ‘n lekker grusame riller, dan is Virus net die boek vir jou. Jaco Jacobs weet presies hoe om vir tieners te skryf, en hierdie wetenskapfiksie-jeugroman is ‘n goeie voorbeeld. Wanneer die wêreld deur ‘n gevaarlike virus oorgeneem word en verwoesting oral saai, moet Jake alles in sy vermoeë doen om van die vleisetende zombies te ontsnap. Daar is gruwelike oomblike wat beslis jou pols sal laat styg en vir jou op die punt van jou stoel hou. Net soos Resident Evil en Living Dead, is Virus ‘n goeie voorbeeld dat ‘n boek net so goed is om ‘n gruverhaal te vertel, en daar is baie kinkels in die kabel. Goeie strokiessketse maak die boek soveel lekkerder en jy sal beswaarlik vir Virus neersit totdat jy die laaste bladsy verorber het.

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project