Voetpad - Stories Vir Afrika

Subtitle:
Reader / Storybook
Author:
Elsabe Steenberg
Format:
Unknown

Was:R70.95
Now:R59.95
eBucks:eB600

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

No image

Short description

Wat hierdie bundel tot eenheid bind, is dit: elke verhaal wil die Suid-Afrikaanse mens op sy eie manier betrek. Sommige karakters se name het spesifieke betekenis, ander is juis naamloos omdat hulle na enige mens verwys; elkeen het iets te sê.

Long description

Wat hierdie bundel tot eenheid bind, is dit: elke verhaal wil die Suid-Afrikaanse mens op sy eie manier betrek. Sommige karakters se name het spesifieke betekenis, ander is juis naamloos omdat hulle na enige mens verwys; elkeen het iets te sê. Dit is 'n bundel vir mense, van mense, en saamgestel met as hoofdoel die herontdekking van die genot wat Afrikaanse vehaalskat sy lesers kan bied. Van verhaal na verhaal loop die lesers op 'n voetpad wat op of naby die Suid-Afrikaanse bodem kronkel. By 'n verskeidenheid leefplekke van vroeër en van nou word aangedoen. Die tog is dikwels vol knikke en verrassende draaie, soms opdraand en ander kere afdraand. Maar dit beloof 'n staptog te wees vol van die opwinding en vreugde van ontdekking. Elke verhaal is ook 'n voetpad op sy eie, wat die leser op sý besondere manier kan betree. Op woordvlak beteken dit dat die leser die verhale weer en weer moet lees om tot steeds beter begrip te kom en al meer vlakke te verken. Die bundel is saamgestel met die

Product details

Editor:
Elsabe Steenberg
Publisher:
Kagiso
ISBN:
9780798633604
Publication date:
December 2001
Length:
220mm
Width:
150mm
Thickness:
9mm
Weight:
185g
Pages:
136
Readership:
Undergraduate

Other products to consider

No image
English for success: Gr 10

Author:
E. Pilbeam; F. Rumboll; L. Schwartz
Was R140.95
Now R118.95
(eB 1190)
Fathers: Words of Love and Appreciation from the Heart
Fathers: Words of Love and Appreciation from the Heart

Author:
Frances Grant; Lion Hudson UK
Now R19.95
(eB 200)
Pret Met Poesie: ’n Werkboek vir leerlinge
Pret Met Poesie: ’n Werkboek vir leerlinge

Author:
Adinda L. Cillie
Now R79.95
(eB 800)

Customer reviews & ratings

Buy this product

No image

Voetpad - Stories Vir Afrika

Was:R70.95
Now:R59.95
eBucks:eB600
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer