Volgehoue Energie Vir Kinders

Hierdie resepte is geformuleer om ideale energie- en bloedsuikervlakke in kinders te behou. Die wye verskeidenheid eenvoudige resepte het tipies... more
Author:
Gabi Steenkamp; Jeske Wellman; Tanzia Merlin
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R210.00
eBucks:
eB2 100
Discovery Miles:
2 100
  • Pintrest

Short description

Hierdie resepte is geformuleer om ideale energie- en bloedsuikervlakke in kinders te behou. Die wye verskeidenheid eenvoudige resepte het tipies Suid-Afrikaanse bestanddele. Die boek leer jou hoe maklik dit is om kinders gesonde eetgewoontes aan te leer.

Long description

Kinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer. Die wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei. Resepte is geformuleer om: energievlakke te volhou ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit. Ouers sal vind dat diƩ resepte voordelig is vir: die beheer van gedragversteurings optimale prestasie in sport die voorkoming of beheer diabetes die risiko van hartsiektes te voorkom en gewigsprobleme te beheer die voorkoming van hardlywigheid optimale groei en ontwikkeling die voorkoming chroniese siektes.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624043607
Publication date:
April 2006
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
675g
Pages:
160
Audience:
General
Pages:
160

Customer reviews & ratings