Volgehoue energie vir kinders

Author:
Gabi Steenkamp; Jeske Wellman; Tanzia Merlin
Format:
Softcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Volgehoue energie vir kinders

Short description

Hierdie resepte is geformuleer om ideale energie- en bloedsuikervlakke in kinders te behou. Die wye verskeidenheid eenvoudige resepte het tipies Suid-Afrikaanse bestanddele. Die boek leer jou hoe maklik dit is om kinders gesonde eetgewoontes aan te leer.

Long description

Kinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer. Die wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei. Resepte is geformuleer om: energievlakke te volhou ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit. Ouers sal vind dat dié resepte voordelig is vir: die beheer van gedragversteurings optimale prestasie in sport die voorkoming of beheer diabetes die risiko van hartsiektes te voorkom en gewigsprobleme te beheer die voorkoming van hardlywigheid optimale groei en ontwikkeling die voorkoming chroniese siektes.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624043607
Publication date:
April 2006
Length:
280mm
Width:
215mm
Weight:
675g
Pages:
160

More buying options

View all 1 used from R100.00
Queries
R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: julienke  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: In goeie toestand, buite blad effens gebuig, maar binne uitstekend, feitlik nooit gebruik nie, geen merke binne in nie
0

    1     

Other products to consider

Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2
Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2

Author:
Marlo Carstens
Now R180.95
(eB 1810)
Soet en sout vir volgehoue energie
Soet en sout vir volgehoue energie

Author:
Gabi Steenkamp; Jeske Wellmann
Now R180.95
(eB 1810)
Partytjies is pret 2
Partytjies is pret 2

Author:
Arina du Plessis; Bernice van der Merwe
Now R157.95
(eB 1580)
Easy meals for babies & toddlers
Easy meals for babies & toddlers

Author:
Deirdre Randall
Now R126.95
(eB 1270)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Volgehoue energie vir kinders

Volgehoue energie vir kinders

Now:R180.95
eBucks:eB1810
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer