Out of stock

Volledige Kookboek Vir Diabete

Die kookboek bevat al die noodsaaklike inligting en het 'n kontrolelys by elke resep. Dit is ook die ideale gids vir verslankers en kilotemmers en... more
Author:
Wendy Silver
Format:
Book
Edition:
1
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

  • Pintrest

Short description

Die kookboek bevat al die noodsaaklike inligting en het 'n kontrolelys by elke resep. Dit is ook die ideale gids vir verslankers en kilotemmers en word aanbeveel deur die Diabetesvereniging van Suid-Afrika.

Long description

Na beraming ly ten minste 3 persent van ons Suid-Afrikaanse bevolking aan diabetes. Die eet van ’n volledige, gebalanseerde dieet is baie belangrik vir die diabeet sowel as vir die nie-diabeet. Dit is basies ‘n gesonde dieet, hoog in samegestelde koolhidrate en dieetvesel en laag in vette. Dit is nie nodig dat die diabeet ander voedsel moet eet as wat die res van die gesin geniet nie. Die diabeet kan selfs dikwels die hele gesin daartoe lei om gesonder te eet.

Die volledige kookboek vir diabete bevat al die noodsaaklike inligting en het ’n kontrolelys by elke resep. Dit is ook die ideale gids vir verslankers en kilotemmers en word aanbeveel deur die Diabetesvereniging van Suid-Afrika.

This book is also available in English as The complete diabetics’ cookbook.

Product details

Imprint:
Vlaeberg
Publisher:
Perskor
ISBN:
9780947461300
Publication date:
December 1899
Length:
280mm
Width:
210mm
Thickness:
6mm
Weight:
340g
Edition:
1
Pages:
112
Readership:
Pre-School
Audience:
General

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Volledige kookboek vir diabete
Reviewed by Alet from Sasolburg, South Africa on 13 November 2012
0 of 4 people found the following review helpful:

Wat 'n wonderlike boek. Met 'n 8 jarige in die huis en ek wat 'n diabeet is was dit moeilik om nageregte te maak wat ons as familie saam kon geniet. Die boek het dit moontlik gemaak

Was this review helpful?