Volledige fotografiese gids

Subtitle:
Voels van Suider-Afrika
Author:
Ian Sinclair; Peter Ryan
Format:
Softcover

Now:R270.95
eBucks:eB2710

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Volledige fotografiese gids

Short description

Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling foto's van die area in een volume.

Long description

Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling foto's van die area in een volume. Die 958 voel spesies wat in Suider-Afrika gevind word, word beskryf en geillustreer asook 'n ekstra 17 spesies van die Suidelike Oseaan en geassosieerde eilande en Antarktika. Meer as 2 500 illustrasies wys die ouderdom en geslag variasies, voels op land en in die lug asook kleure. Teks deur Suid-Afrika se top voel skrywers fokus op identifikasie, roep, habitat en status, broei besonderhede en dieet. Kleur gekoordineerde verspreidingskaarte. Jaarlikse seisoen kolomme wys wanneer spesies daar is en wanneer hulle broei. A-Z gids om groepe op te spoor. Hierdie gids volg die tradisionele spesie volgorde en bring 'n nuwe dimensie na voel identifikasie in Suider-Afrika. Dit sal onvervangbaar wees in die veld.

Product details

Publisher:
Struik Nature
ISBN:
9781770075894
Publication date:
June 2009
Length:
246mm
Width:
167mm
Weight:
1173g
Pages:
440

Other products to consider

Newman se voels van Suider-Afrika
Newman se voels van Suider-Afrika

Author:
Kenneth Newman; Vanessa Newman
Now R180.95
(eB 1810)
Field Guide to Butterflies of South Africa
Field Guide to Butterflies of South Africa

Author:
Steve Woodhall
Now R243.95
(eB 2440)
Roberts voelgids
Roberts voelgids

Author:
Hugh Chittenden
Now R175.95
(eB 1760)
Sasol voels van Suider-Afrika
Sasol voels van Suider-Afrika

Author:
Ian Sinclair; Peter Ryan; Phil Hockey; Warwick Tarboton
Was R216.95
Now R162.95
(eB 1630)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Volledige fotografiese gids

Volledige fotografiese gids

Now:R270.95
eBucks:eB2710
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer