Short description
Voorbereiding vir Hoërskoolwiskunde is geskryf vir: *Leerders in die finale jaar van hul laerskoolopleiding wat wil seker maak dat hulle ten volle gereed is om met skoolwiskunde op sekondêre vlak te begin. *Leerders in hul eerste jaar op hoëskool wat bykomende hersiening en bykomende oefening in basiese vaardighede nodig het.
Customer reviews & ratings