Short description
Skoling deur 'n kenner en tegelyk 'n deelnemende gids oor Christelike lewensvaardighede. Dit verklap in 'n avontuurverhaal die geheim van God se heiligheid en hoe Hy ons lewe daagliks omvorm om heilig te kan leef wie en waar ons is.