Vrypas

Author:
Dot Serfontein
Format:
Softcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Vrypas

Short description

Op tagtig, verklaar Dot Serfontein, neem mens kennis van die ouderdom se bedryfsrisiko's – en neem dan vir lief daarmee dat selfs die Bybel stilbly oor wat na tagtig met mens gaan gebeur.

Long description

Op tagtig, verklaar Dot Serfontein, neem mens kennis van die ouderdom se bedryfsrisiko’s – en neem dan vir lief daarmee dat selfs die Bybel stilbly oor wat ná tagtig met mens gaan gebeur. Jy vertel van dinge waaroor jy vroeër geswyg het en jy swyg oor dinge waarvan jy vroeër vertel het want as jy dié mylpaal oorgesteek het, het jy die vrypas om te maak soos jy wil, sonder dat dit teen jou aangeteken staan.

Teen die agtergrond van agt dekades se sosiale, politieke en ekonomiese gebeure (van die letsels van die Anglo-Boereoorlog, die 1914-Rebellie en die Groot Depressie, tot die verkiesing van 1948, die apartheidsidealisme en die “politieke kapitulasie” van die negentigerjare) projekteer Dot Serfontein hier die gesins- en familiebande wat haar lewe as Vrystaatse Afrikaner gevorm het. Die leser leer ken ’n individu wat elke lewensfase met geesdrif en vurigheid aanpak en nie terugdeins om die tradisie van tyd tot tyd met ’n bietjie waagmoed en ’n porsie oorgeërfde stroomopgeit uit te daag nie.

Want al faal sy soms klaaglik om aan haar eie (en ander) se verwagtings te voldoen (vir haar een en twintigste verjaarsdag gee haar pa haar immers ’n Remington-tikmasjien present, “toe dit uiteindelik vir hom duidelik geword het dat ek dit nog ver sal bring”) ken sy haar sterkpunte en staan sy stewig geanker tussen dié wat soos sy glo: “As ons spense vol is van wat vir ons van waarde is, kan ons harte oor brakplekke spring; as ons niks anders kan doen nie, lag ons net saam.”

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869192976
Weight:
544g
Pages:
352

More buying options

View all 2 new from R96.00
Queries
R96.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Treasure House  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R98.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Treasure House  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

A game ranger remembers
A game ranger remembers

Author:
Bruce Bryden
Now R148.95
(eB 1490)
Wegkomkans
Wegkomkans

Author:
Marita van der Vyver
Now R211.95
(eB 2120)
Silenced
Silenced

Author:
Vicky Jaggers
Now R114.95
(eB 1150)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer