Waar die leeus Afrikaans verstaan

Subtitle:
Die beste van weg
Author:
Bun Booyens
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R184.95
eBucks:eB1850

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Waar die leeus Afrikaans verstaan

Short description

Met die fenominale suksesverhaal van die reis- en buitelugtydskrif Weg is die uitgewers genoop om die beste artikels in dié tydskrif in boekvorm uit te gee. Stories oor die wildtuin, “fifties”-motorfietse, Evil Knievel en gesinsvakansies en vele meer is lekker langpad-leesstof. Met skrywers soos Dana Snyman, Bun Booyens en Willemien Brümmer.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624044413
Publication date:
July 2006
Weight:
285g
Edition:
New title
Pages:
224

Other products to consider

Die Hart Van Ons Huis
Die Hart Van Ons Huis

Author:
Marita van der Vyver
Now R180.95
(eB 1810)
Alles goed en wel: Lagstories na willekeur
Alles goed en wel: Lagstories na willekeur

Author:
Abraham H. de Vries
Now R155.95
(eB 1560)
Om 'n man te koop
Om 'n man te koop

Author:
Dalene Matthee
Now R180.95
(eB 1810)
Spieserye
Spieserye

Author:
Jan Spies
Now R225.95
(eB 2260)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Uitstekend!
Reviewed by Unknown from Kanada on 04 March 2012
3 of 6 people found the following review helpful:

My man en ek het net so baie gelag en nostalgies terugverlang na ons jonger jare, wat in baie van die bydraes wonderlik vasgevang en beskryf word.

Was this review helpful?    

 

  Lag-lag deur die nag
Reviewed by Unknown from johannesburg on 24 August 2006
6258 of 12983 people found the following review helpful:

My man het die boek eerste beetgekry en geweier dat ek dit kon opeis. Heelaand lê en lees en al hoe harder gelag ... Dis 'n juweel. Heerlike Afrikaanse humor wat jy nerens anders in die wereld sal kry nie.

Was this review helpful?    

Buy this product

Waar die leeus Afrikaans verstaan

Waar die leeus Afrikaans verstaan

Now:R184.95
eBucks:eB1850
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer